By Noordkaap Lewendehawe is ons waardes die grondslag waarop ons besigheid doen. Elke veiling, elke boer en elke transaksie word met deursigtigheid en regverdigheid hanteer.
Noodkaap Lewendehawe is uit boere gebore, op vertroue gebou en word deur waardes gedryf.
Ons glo in gesonde kompetisie, markverwante pryse en diens wat waarde toevoeg tot jou boerdery.
Ons dienste
Ons span verstaan boere
Aanlyn veilingsplatvorm
Ons aanlynveilingsplatform maak dit moontlik vir kopers en verkopers om gerieflik, maklik en veilig aan veilings deel te neem, ongeag hul ligging, terwyl ’n deursigtige en mededingende mark steeds verseker word.
Biosekuriteit & naspeurbaarheid
Ons handhaaf hoë standaarde van biosekuriteit en naspeurbaarheid om die gesondheid van diere te beskerm en deursigtigheid en vertroue in elke transaksie te verseker.
Gebou op sterk waardes
Ons is ’n ervare en hoogs opgeleide span wat met toewyding na uitnemendheid streef in alles wat ons aanpak. NKLH is gebou op sterk waardes van integriteit, betroubaarheid en ’n diep verbintenis tot die landbougemeenskap wat ons dien.
Noodkaap Lewendehawe is uit boere gebore, op vertroue gebou en word deur waardes gedryf.
Ons glo in gesonde kompetisie, markverwante pryse en diens wat waarde toevoeg tot jou boerdery.