Kliek op die “Laai Toep Af”-knoppie en wag totdat die aflaai voltooi is.
Stap 2
Sodra die aflaai voltooi is sal daar ‘n opspringventer verskyn waarop jy moet kliek op die knoppie wat se open.
Aanvaar die versoek op die toep te installeer.
Stap 3
Jy mag dalk ’n boodskap van Google Play kry om die toep te skandeer vir veiligheid. Dit is normaal en die toep is veilig. Skandeer die toep of gaan voort met die installasie proses.
Stap 4
Sodra die installasie voltooi is, is jy gereed om die toep te gebruik. Dankie dat jy ons toep afgelaai het.
Kontak Ons
Kontak ons met enige navraag
Kontak ons gerus vandag. Ons span staan gereed om jou te help en saam die beste oplossing vir jou behoeftes te vind.