Laai Ons Toep Af

NKLH Toepassing

Apple & Android Toep

Laai ons toep af vir Apple & Android toestelle om jou aankoop te vergemaklik.

Toep vir Apple Toestelle

Kliek op die skakel onderaan om die toep op jou Apple toestel af te laai.

Toep Vir Android Toestelle

Kliek op die skakel onderaan om die toep op jou Android toestel af te laai.

Android Toepassing

Volg die stappe om die Toep af te laai vir android toestelle

Skakel ons gerus

  • Stap 1

    Kliek op die “Laai Toep Af”-knoppie en wag totdat die aflaai voltooi is.

  • Stap 2

    Sodra die aflaai voltooi is sal daar ‘n opspringventer verskyn waarop jy moet kliek op die knoppie wat se open. Aanvaar die versoek op die toep te installeer.

  • Stap 3

    Jy mag dalk ’n boodskap van Google Play kry om die toep te skandeer vir veiligheid. Dit is normaal en die toep is veilig. Skandeer die toep of gaan voort met die installasie proses.

  • Stap 4

    Sodra die installasie voltooi is, is jy gereed om die toep te gebruik. Dankie dat jy ons toep afgelaai het.

Kontak Ons

Kontak ons met enige navraag

Kontak ons gerus vandag. Ons span staan gereed om jou te help en saam die beste oplossing vir jou behoeftes te vind.

Ons Adres

5 Industria St, Vryburg, 8600

ons kontaknommer

+ 27 (0) 53 927 3871
Aa-ure: +27 (0) 83 319 8626

Ons eposadres

info@nklh.co.za